Erkenning by skole

Ons skole erken ons aktiwiteite en volgens skool beleid word die erkenning aanvaar as erekleure op skool uniform.

Hoërskool

Laerskool

 

Google Vorie Spanregister

Nou kan jy elektronies jou spanregister opdateer (dag of nag) en dit is onmiddelik beskikbaar by AKL Administrasie.

Google Vorie Register

 

Spesialisasies

Penkop en Drawwertjies het 'n ongelooflike verskeidenheid van spesialisasies wat handel oor Afrikanerskap, Burgerskap en Christenskap asook lewensvaardighede.

Dis baie belangrik dat ons jeug toegerus is om hulleself te kan hanteer en optree in vandag se samelewing.

Gebeurtenisse hieroor kan op die Transvaalse webwerf gevolg word.